BEL ONS: 011-917-5477 / 0618

MEER OOR ONS

 

TOELATINGSBELEID VIR 2020

 

Nerine Pre Academy is ‘n skool wat volgens erkende riglyne bedryf word.  Geen leerling sal geweier word op grond van ras, kleur of geloof nie.

 

Nerine Pre Academy is ‘n dubbelmedium skool.  Afrikaans en Engels is die onderrigmedium van die skool. Indien leerlinge tot Nerine Pre Academy toegelaat word, onderneem die ouers om toe te sien dat die etos (gees en karakter) van die skool gehandhaaf word.  

 

Alle Graad R leerlinge sal toelating verkry na Laerskool Concordia

ONS MISSIE

 

Is om die jong kind in sy totaliteit na volwassewording te lei. Ons streef effektiewe en lojale onderrig na.  Die kleuter en sy belange word altyd as prioriteit gestel.

Die standaard van ons geboue, terrein en toerusting is afhanklik van ouersamewerking en ondersteuning.

 

ONS VISIE

 

Nerine Pre Academy word hoog aangeskryf onder die gemeenskap van Boksburg en Nerine Pre Academy se voortreflike diens sal voortbestaan met verhoogde standaarde in opleiding en die ontwikkeling van elke kleuter.  Elke kleuter se geluk en ontwikkeling is vooraan op ons lys van prioriteite.  

Ons streef om vir nog vele jare die gemeenskap van Boksburg te bedien.

BESTUURSLIGGAAM


Nerine Pre Academy het ‘n Bestuursliggaam wat elke kleuter se ontwikkeling en geluk, so-ook die belange en voortbestaan van die skool in ag neem.

 
 
 
 

ONS PERSONEEL

Yvette Gerber

Hoof & Onderwyseres

GR R (Afrikaans / Engels) – 21 jr onderwys ondervinding

Carin Wessels

Sekretaresse / Administratiewe Assistent

27 jaar Adminstratiewe ondervinding

Adele Geldenhuys

Onderwyseres

GR R (Afrikaans) 

Martie du Preez

Onderwyseres

GR RR (Afrikaans)

Hannalie Cloete

Onderwyseres

GR RRR (Afrikaans) – 14 jr onderwys ondervinding

Amanda van Niekerk

Onderwyseres

2 - 3jr Peuters (Afrikaans/Engels) - 11 Jaar Onderwys Ondervinding

Joyce Nzima

Assistent

Riana Godfrey

Naskool Onderwyseres

20 jr ondervinding

Louise de Bruyn

Assistent en Naskool Onderwyseres

11 jr ondervinding

Martha Mabaso

Assistent

Tiny Khomo

Assistent

Please reload

© 2016 Nerine Kleuterskool. Gemaak deur welikeit.co.za 

Tel: 011 917 5477  /  072 127 7173  /   office@nerinepa.co.za 

18A Charl Cilliers Straat, Boksburg Noord, Gauteng, Suid-Afrika, 1459

Nerine Pre Academy Generic Photo (2)